Geskiedenis van Suid-Afrika (Paperback)

Geskiedenis van Suid-Afrika By Fransjohan Pretorius Cover Image

Geskiedenis van Suid-Afrika (Paperback)

$36.20


Not On Our Shelves—Ships in 1-5 Days
(This book cannot be returned.)
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord.
Product Details ISBN: 9780624069515
ISBN-10: 0624069516
Publisher: Tafelberg
Publication Date: June 12th, 2012
Pages: 642
Language: Afrikaans